top of page
Sentrum vir Publieke Getuienis
Search
Publieke Getuienis
Ons mag nooit ophou om met mekaar te praat nie!
Ds. Cecile Murray-Louw van Durbanville-gemeente deel haar ervaring van die #100DorpeDialoog-opleiding en werp lig op die waarde van dié...
0
Publieke Getuienis
#100DorpeDialoog: 'n Nuwe begin vir Suid-Afrikaanse gemeenskappe
In 'n land waar verskeidenheid en eenheid hand aan hand loop, is daar 'n projek wat 'n nuwe blik op Suid-Afrika se toekoms bied. Die...
0
Publieke Getuienis
‘n Oplossing vir armoede vra meer as geld
Braam Hanekom Verlede week stop ek en Quinton Adams, ook bekend as die “Shackbuilder” op ‘n klein plattelandse dorpie om iets te koop om...
0
Publieke Getuienis
Die krisis is groot, die oplossing is eenvoudiger
Deur Braam Hanekom, soos verskyn in Godsdiens Aktueel. Daar is drie, nee, vier dinge wat my tans diep oor Suid-Afrika bekommer. Die...
1
Publieke Getuienis
iThemba
Dit is met groot opgewondenheid dat die Sentrum vir Publieke Getuienis aankondig dat die laaste uitgawe vir 2022 van hul eie nuusbrief,...
0
Publieke Getuienis
#100DorpeDialoog - Burgerlike samelewing en plaaslike regering
Dit is teen hierdie tyd baie duidelik dat die meerderheid van plaaslike regerings in Suid-Afrika in ‘n krisis is en eintlik...
0
Publieke Getuienis
WCEN besin oor Suid-Afrika
Die Western Cape Ecumenical Network praat ernstig oor die toestand van die land en die kerk in Suid-Afrika. Ons het verlede week...
0
Publieke Getuienis
Together, Cloetesville's leaders want to make a difference
Approximately 60 Cloetesville leaders and community members met on Saturday 16 October to address the biggest challenges facing the...
0
Publieke Getuienis
Die kerk moet vernuwe sodat die stad kan vernuwe
Terwyl miljoene mense rou oor die afsterwe van Koningin Elizabeth II én daar diegene is wat nie veel trane stort nie, glo ek dat sy oor...
0
Publieke Getuienis
Die Bybel in Chichewa vier 100 jaar
'n Luisterryke viering het in Oktober by die Bingu Nasionale Stadion in Lilongwe, Malawi plaasgevind ter herdenking van die vertaling van...
0
Publieke Getuienis
#GROEI in George
Steve van der Walt van George Moedergemeente laat weet dat die Hoop en Versoening Trust se #GROEI-projek hom inspireer het om 'n...
0
Publieke Getuienis
#100DorpeDialoog terugvoer
Braam Hanekom het tydens Augustus en September besoek afgelê by talle dorpe regoor Suid-Afrika om inklusiewe gesprekke in die onderskeie...
0
Publieke Getuienis
Hoop en Versoening Trust getuig deur die bou van groentetuine
“Oh, what a day it was. All aspects of vegetable gardening were simplified; no time was wasted." “Very, very informative and a new...
0
Publieke Getuienis
Praktiese werkswinkel oor evangelisasie
Die stand van evangelisasie weerspieël in ‘n groot mate die stand van die kerk en in die besonder ons huidige verstaan van die amp van...
0
Publieke Getuienis
Gee ons demokrasie nog vir ons die regte leiers?
Braam Hanekom skryf in 'n onlangse Godsdiens Aktueel oor die leierskap van Suid-Afrika. "Dit wil al hoe meer voorkom of daar ‘n...
0
Publieke Getuienis
Die Lasarus op ons stoep
Daar het onlangs ‘n konferensie in die Groote Kerk in Kaapstad plaasgevind waar kerkleiers en NRO’s saamgesels het oor die haweloses...
0
Publieke Getuienis
Die kerk se reaksie op haweloosheid
Die Sentrum vir Publieke Getuienis het in samewerking met MES, Straatwerk en Groote Kerk ‘n insiggewende konferensie oor haweloses...
0
Publieke Getuienis
Waarheen is Suid-Afrika op pad?
Die Sentrum vir Publieke Getuienis het op 3 Maart 2022 ‘n dagkonferensie by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington...
0
Publieke Getuienis
Verslag oor die toekoms van ons dorpe werkswinkel
Hierdie werkswinkel oor sosiale kohesie en die rol wat gemeentes in gemeenskappe rondom missionale transformasie kan speel, is deur...
0
Publieke Getuienis
Hoe lyk die toekoms van my dorp?
Die Sentrum vir Publieke Getuienis het verlede week ‘n werkswinkel rondom sosiale kohesie en die rol wat gemeentes in gemeenskappe rondom...
0
bottom of page