top of page
Sentrum vir Publieke Getuienis
Search
Publieke Getuienis
Publieke Getuienis dink na oor evangelisasie
Die Sentrum vir Publieke getuienis het verlede week ‘n tweedag werkswinkel by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington...
0
Publieke Getuienis
Hoe lyk ons toekoms?
Die Sentrum vir Publieke Getuienis bied op 3 Maart ‘n dagkonferensie by die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington aan...
0
Publieke Getuienis
#100DorpeDialoog
Die My Mooi Dorp-program op RSG dien as inspirasie vir die Sentrum vir Publieke Getuienis die afgelope tyd. Hierdie radioprogram is...
0
Publieke Getuienis
Gesprek oor evangelisasie: FEBRUARIE 2022
In die dae weet ons dat alle kennisgewings met ‘n COVID-vrywaring gepaard moet gaan. Lees dus: indien COVID (Omikron) ons toelaat. Die...
0
Publieke Getuienis
#GROEI terugvoer
Daar is tans wêreldwyd ‘n nuwe bewuswording rondom die kweek van groente in kleiner tuine aan die groei. COVID-19 het verder kom...
0
Publieke Getuienis
Ithemba
Dit is met groot opgewondenheid dat ons aankondig dat die derde uitgawe van ons eie nuusbrief, Ithemba (die Xhosa woord vir hoop) nou...
0
Publieke Getuienis
Nuusbrief: Vriende van De Hoop
Ons werk deur die Hoop en Versoening Trust kliphard om ‘n storie van hoop by De Hoop te skryf. Die kerk wil nie ontwikkelingswerk doen om...
0
Publieke Getuienis
Dapper gesprekke op Klerksdorp vir 'n beter samelewing
Die Sentrum vir Publieke Getuienis saam met Gregory Modungwa van Unashamedly Ethical het verlede Donderdag nog ‘n Courageous Conversation...
0
Publieke Getuienis
Klimaatsverandering en ons kinders se toekoms
Van al die uitdagings wat ons sou nalaat om behoorlik aan aandag te gee, is ons omgewing waarskynlik die een wat die grootste op ons...
0
Publieke Getuienis
Piketberg is saam op reis
Ons het verlede week die derde van ‘n reeks gesprekke tussen die VGK en die NGK op Piketberg gehad. Hierdie reeks fokus op die...
0
Publieke Getuienis
Daar is 'n oplossing vir haweloses - in die kerk!
Kaapstad word tans gekonfronteer met 'n reuse-uitdaging van haweloosheid. Dit is egter nie net die Moederstad wat hierdie uitdaging...
0
Publieke Getuienis
Die geweld wat vloei uit 'n stukkende lewe
Braam Hanekom - Godsdiens Aktueel Op ‘n manier was die onlangse nuusberig oor ‘n kliniek wat aangeval is en hoe werkers en pasiënte toe...
0
Publieke Getuienis
Landbou vat hande op De Aar
Die Sentrum vir Publieke Getuienis het onlangs, op uitnodiging van die Institute for Sustainable Social Development, ‘n konferensie vir...
0
Publieke Getuienis
Kleinmond Leersentrum wil leerders motiveer
Braam Hanekom vertel aan Overstrand Herald dat verskeie moontlikhede ondersoek word om die Kleinmond Leersentrum se kurrikulum verder uit...
0
Publieke Getuienis
My Mooi Dorp Webinaar
Maak jou dorp 'n mooier en beter plek... Op 9 September het Barend la Grange, voorheen van South Africa Day, Mari Hudson van RSG se...
0
Publieke Getuienis
Jy kan help om jou dorp 'n mooier en beter plek te maak
Op 9 September om 10.00 vind daar ‘n webinaar plaas waar Barend la Grange (voorheen van South Africa Day) Mari Hudson (RSG – My mooi...
0
Publieke Getuienis
Publieke Getuienis kyk na werkloosheid
Volgens die Quarterly Labor Force Survey (QLFS) sukkel jongmense steeds om die Suid -Afrikaanse arbeidsmark te betree. Die amptelike...
0
Publieke Getuienis
Is daar dan net twee strominge in die NG Kerk?
Braam Hanekom In 14 Augustus 2021 se Rapport verskyn daar twee briewe wat die narratief verder aanwakker dat daar eintlik net twee...
0
Publieke Getuienis
Nederigheid
deur Leopold Scholtz Dikwels, as ek my Bybel oopslaan, kom ek agter dat dié reeks geskrifte die wêreld op sy kop omkeer. Ons mense is van...
0
Publieke Getuienis
Ons droom is sosiale kohesie in Suid-Afrika
Die versterking van sosiale kohesie by steeds baie hoog op ons lys. Twee inisiatiewe het die afgelope kwartaal aandag gekry. Die eerste...
0
bottom of page