top of page

Sentrum vir Publieke Getuienis
Search



Publieke Getuienis
PEPUDA bedreig demokrasie en vryheid
Soos berig deur Kerkbode op 15 Junie 2021. Die konsepwysigingswet oor gelykheid en ongeregverdigde diskriminasie verteenwoordig ’n...
0



Publieke Getuienis
SA kan 'n paar lesse uit dié konflik leer
Deur dr. Braam Hanekom. Met dank ontvang van Godsdiens Aktueel (Beeld & Die Burger) Die konflik tussen Israel en Palestina is die...
0



Publieke Getuienis
VGK en NGK praat saam oor die toekoms op Piketberg
Lede van die kerkrade van die NGK en VGK op Piketberg het verlede Dinsdag vergader om saam te gesels oor die toekoms van die pragtige...
0



Publieke Getuienis
Verklaring van besorgde kerkleiers
Etlike kerkleiers in Kannaland het onlangs ‘n verklaring afgelê waarin hulle opnuut bely dat die aarde en ook Kannaland aan God behoort...
0


Publieke Getuienis
Gesprek oor bendegeweld in Belhar
Die Sentrum vir Publieke Getuienis het onlangs ‘n gesprek oor bendegeweld op die Kaapse Vlakte gefasiliteer. Die gesprek het in Belhar...
0



Publieke Getuienis
Klagtes oor registrasie van huwelike
Die Sentrum vir Publieke Getuienis ontvang steeds klagtes oor lang toue by die registrasie van huwelike. Graag wys die sentrum weer op...
0



Publieke Getuienis
Werkloosheid en armoede in Suid-Afrika
Die Western Cape Ecumenical Network (wat bestaan uit verteenwoordigers van meer as 20 denominasies/kerke en para-kerklike organisasies in...
0



Publieke Getuienis
Die behuisingskruispad na COVID-19
Die krisis skep ‘n nuwe geleentheid. Een van die groot gevare van COVID-19 is dat dit al ons aandag en fokus so in beslag neem dat ons...
0



Publieke Getuienis
#GROEI-projek terugvoer
COVID-19 het beklemtoon hoe belangrik volhoubare voedselvoorsiening is en diegene by die Hoop en Versoening Trust het besef dat die...
0


Publieke Getuienis
Die begroting, armoede en ons toekoms
Braam Hanekom Die afgelope begroting het groot belangstelling gewek met uiteenlopende reaksies. Dit is verstaanbaar. Ons toekoms is op...
0


Publieke Getuienis
Die begroting, die kerk en ons toekoms
‘n Gesprek tussen ekonome en die kerk. Die Sentrum vir Publieke Getuienis het die afgelope week ‘n gesprek aangebied waarin drie kundiges...
0


Publieke Getuienis
Wes-Kaap Ekumene neem stap vorentoe
Verteenwoordigers van een van die grootste ekumeniese liggame in die Wes-Kaap is deur die Sentrum vir Publieke Getuienis genooi om saam...
0


Publieke Getuienis
Waarom glo ons?
Die afgelope maande woed daar ‘n hewige debat oor die geloof in die openbare media. Hierdie debat is natuurlik nie nuut nie en het...
0


Publieke Getuienis
Geloof, hoop en liefde kan nie gemeet word nie
Deur Braam Hanekom. Met erkenning ontvang van Godsdiens Aktueel. Geloof, hoop en liefde staan as begrippe sentraal in die Christelike...
0


Publieke Getuienis
Moet kerke oop of toe wees?
'n Gevallestudie van kompleksiteit Mense verskil oor baie dinge. Hierdie verskille worstel dikwels met kompleksiteit. Een so ‘n verskil...
0


Publieke Getuienis
Waarom bid ons?
Braam Hanekom Ek het enorme respek vir Albert Einstein. Onteenseglik een van die grootste wetenskaplikes van alle eeue. Daar is egter al...
0


Publieke Getuienis
Oor maskers en menswees
Braam Hanekom Dit lyk of daar 'n groeiende konsensus onder medici is oor die dra van gesigmaskers. Jy beskerm daarmee nie noodwendig...
0

Publieke Getuienis
2021 het begin met COVID-19, maar ook met hoop en verwagting
Die meeste van ons het gehoop dat die COVID-19-pandemie teen hierdie tyd ou nuus sou wees. Heelaas is dit nie die geval nie. Reg aan die...
0

Publieke Getuienis
Die konflik en gebrek aan sosiale kohesie in Suid-Afrika
Wat kan gemeentes en gemeenskappe doen? Die jaar storm einde se kant toe en almal slaak ‘n sug van verligting. 2020 was ‘n jaar wat...
0


Publieke Getuienis
Gesprek met gemeenskapleiers in Ladismith
Braam Hanekom, namens die Sentrum vir Publieke Getuienis Ons hartlike dank aan almal wat die vergadering bygewoon het en ook vir ds...
0
bottom of page